limpopo guesthouse limpopo guesthouse limpopo guesthouse limpopo guesthouse limpopo guesthouse limpopo guesthouse limpopo guesthouse
limpopo guesthouse
limpopo guesthouse
limpopo guesthouse
limpopo guesthouse
 
limpopo guesthouse
 
 


limpopo guesthouse
    We focus on getting the best feedback from our clients by giving the warmest welcome they can experience
    from any guesthouse.




Conrad Theys & Elizabeth Thomas

15/10/2009
 
Vriendskap is soos reen op die regte tyd in die dorsland. Daar kom altyd iets goed van.
Baie dankie vir 'n heerlike onvergeetlike, wonderlike tyd. Ons sal beslis weer terugkom. Baie
liefde en volop seeninge.
 
       

Willie en Natasha Joubert

09/12/2008
 
Julle is so kosbaar en julle plekkie 'n rushof, ons het dit so geniet om hier te bly en te kuier.
 
       

Shaun Coetsee

11/12/2008
 
Pragtige huis sal def weer hier bly!
 
       

Gerra Marais

11/01/2009
 


Ek sal die plek aanbeveel dit is puik!

 
       

Conny Mametja

12/04/2009
 
Very cozy guesthouse. I felt like I am oart of the Van Coller Family ;-) Delicious Food.
I like the personal attention that I received...
 
       
Mike, Estelle & Michelle Ann
03/10/2009
 
Baie dankie vir jul gasvryheid! Ons het heerlik gekuier en jul nietige atmosfeer was
onvergeetlik. Sal lank in ons gedagtes bly - Dankie!!
 
       

Liefste Tannie Dalenetjie & Oom William

Frik & Adele Joubert
 
Ek en Frikkie kan nie genoeg dankie se vir al die liefde altyd en die warm welkom as ons by julle kom
kuier nie. Ek sal enige dag aan iemand julle Guesthouse voorskryf, want nie net voel dit soos 'n huis
weg van ons eie nie, maar ook is die kwaliteit van die verblyf uit die boonste rakke.
 
       

Corinne Human

17/10/2009
 
Baie baie dankie vir die gasvryheid. Ek dink ek weet nou hoe moes Josef en Maria gevoel
het toe alle plekke vol is!!! Hierdie is nie 'n stal nie, maar 'n paleis! Thanks a miilion ;-)
 
       

Charmaine Botha

20/05/2010
 
Dit was die rustigste en 1 van die pragtigste gastehuise. Daleen & Wiiliam tnks for your
hospitallity. The breakfast was excellent. May God increase you and prosper you.
 
       

Doug & Riana Kirkpatrick

20/06/2010
 
Truly a lovely hospitable experience. Great host and Hostess. we were very blessed!!!
Thank - you so much!
 
       
   
 
 
 
         
  COPYRIGHTS 2010 - 2013, OP DE HOEK GUESTHOUSE   DESIGNED BY WEBMANIAC GRAPHICS